Pous Benedictus IX | |
---|---|
Geboortenaam | Theophylactus III van Tusculum |
Pontifikaat begin | 21 Oktober 1032 |
Pontifikaat eindig | 1 Mei 1045 |
Voorganger | 1. Johannes XIX 2. Silvester III 3. Clemens II |
Opvolger | 1. Silvester III 2. Gregorius VI 3. Damasus II |
Gebore | ± 1012 Latium, Italië |
Sterf | 1055 Grottaferrata, Italië |
Ander pouse genaamd Benedictus |
Benedictus IX was die 145ste, 147ste sowel as die 150ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die derde Tusculum pous. Hy was drie keer pous (die enigste persoon wat dit vermag het) en hy was ook die enigste persoon wat die pous-amp verkoop het.